5 maande gelede
Wen data met jou selfie
José Snayers (links) en Akhona Kepe (regs), 2018-hoofleiers van die Hoërskool Cillié in Port Elizabeth, neem ’n selfie saam met die res van die leerlinge by ’n saalbyeenkoms.  ~ 

Dis Januworry en almal kan doen met bietjie data en artime.

Son en MTN het ‘n bietjie data en artime om te deel.

Neem ‘n selfie op Woensdag 15 Januarie 2020 van jouself op die eerste dag terug skooltoe en share dit op jou Facebook met #SonSienAllesEverywhereYouGo en tag Son Koerant en MTN en jy kan MTN data/airtime ter waarde van R100 wen.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Woensdag 15 Januarie 2020 en eindig om 16:59:59 op dieselfde dag.
• Die trekking word Donderdag Januarie 2020 en die wenner sal deur MTN gekontak word.
• Wenners moet ‘n MTN-simkaart hê, waarop die data/lugtyd gelaai kan word. Indien nie verbeur jy jou prys.
• Media24 se werknemers en hulle familie mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters