28 dae gelede
Wen Algoa Cup kaartjies
Algoa Cup
Algoa Cup  ~ ~

Koop Son vir ‘n unieke kode en jy kan dubbelkaartjies wen na die Algoa Cup op die Fairview-renbaan Sondag 27 Oktober 2019. 

Bepalings en voorwaardes:

Die kompetisie begin Dinsdag 22 Oktober 2019 en eindig 23:59:59 op Donderdag 24 Oktober 2019.

Die trekking word Vrydag 25 Oktober 2019 gedoen en die wenners sal dieselfde dag inkennis gestel word.

As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

Die prys is nie omruilbaar nie.

Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za. 



Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters