5 maande gelede
#KYK: #SmartMen Suit Hire finaliste
matriekafskeid
Score 'n Suit vir jou matriekbal.  ~ Son

ELKE jaar word daar ’n ophef gemaak van die matriekafskeid.

Dit het oor die jare die hoogtepunt van leerders se matriekjaar geword.

Meestal is dit die dames wat die groot ophef maak en wat in die kollig wil wees.

Ons vergeet dikwels om die man se uitrusting te bespreek en daarmee te spog.

Smart Men Suits Hire verander daai hele prentjie.

Slegs 11 van ons 16 finaliste het videos gestuur, waar hulle vertel waarom matriek belangrik is.

Klik op hul naam hier onder om die video te kyk en stem vir jou gunsteling deur sy naam en die kode Smart Men te SMS na 35128.

Die vier finaliste met die meeste stemme sal gratis ’n pak kan huur.

Aiden Daniels

Ambrick Maerman

Byron Liedeman

Curtley Stuurman

Donwin Smith

Erin Booth

Fernando Pietersen

Leigh Solomon

Liam Solomons

Ryan Davids

Tino Ross

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters