3 maande gelede
#SONWiele kry 'n nuwe identiteit
son wiele
Help ons 'n nuwe naam uitdink en jy kan 'n sound system WEN.  ~ Tyrone Apollis

Help ons ‘n nuwe naam uitdink en jy kan ‘n sound system ter waarde van R14000 vir jou kar WEN.

Koop Son en Son op Sondag vir meer inligting.

Hierdie is als deel van die R14 000 Sound System wat gewen word.

  • Energy Audio Android 7inch GPS Multimedia Radio

  • Energy Audio 12” 6500W Subwoofer

  • 12" Single Ported Subwoofer Box

  • Energy Audio 6000W Monoblock Amplifier

  • Energy Audio 7000W 4-CH Amplifier

  • Energy Audio 6.5" 400W Mid & Tweeter Set

  • Energy Audio 6.5" 375W 2-Way Speakers

  • Cabling and installation included

Bepalings en voorwaardes

• Die KOMPETISIE begin Dinsdag 19 Februarie 2019 en EINDIG VRYDAG 1 MAART 2019 om 23:59:59.

• Die nuwe naam van die motorblad word Saterdag 2 Maart 2019 gekies. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word. Die wenner moet op Sondag 3 Maart 2019 by die Cape Town Motor Show wees om die prys te ontvang.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n epos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
54 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters