3 maande gelede
SON #SmaakJou die Valentynsdag
SON valentynsdag
Koop SON en wen om jou Valentynsdag spesiaal te maak!  ~ SON

Koop Son en Son op Sondag en jy kan pryse wen om jou Valentynsdag spesiaal te maak!

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Dinsdag 5 Februarie 2019 en eindig 23:59:59 op Dinsdag 12 Februarie 2019.
• Die trekking word Donderdag 14 Februarie 2019 gedoen. Die wenner(s) sal dieselfde dag in kennis gestel word.
• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner getrek word.
• Die prys is nie omruilbaar nie.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n email met #SmaakJou in die subject-lyn na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters