4 maande gelede
Son se #Vadersdagkompetisie - Slegs Wes-Kaap
vadersdag
Wen 'n geskenkbewys met Son.  ~ 

KOOP Son en jy kan ’n geskenbewys ter waarde van R2 000 wen.

Bepalings en voorwaardes:

Die kompetisie begin Maandag 3 Junie 2019 en eindig Vrydag 14 Junie 2019 om 23:59:59.

In die eerste week van die kompetisie sluit die SMS-lyn op Sondag 9 Junie 2019 om 23:59:59.

Die eerste vier wenners word op Maandag 10 Junie 2019 gekies.

As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.

Die prys is nie omruilbaar nie.

Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.  

Vir navrae oor bemarking of die kompetisie of om die pryse af te haal, bel Shanique Hayward by 021 406 4609.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters