Verlede maand
Son se petrol-wenners
 ~ 

SON se gewilde brandstof-kompetisie is klaar en die wenners is aangewys.

Elke wenner kry ’n lekker petrol-voucher van R500.

Veels geluk aan almal en dankie aan ál Son se lesers.

Die wenners is: Johny October van Kuilsrivier, Denver Jaftha van Grabouw, Elizabeth Daniels van Wesbank in Malmesbury, Anton Claassens van Moorreesburg, Anette Olsen van Parow, Colin Arendse van Blackheath, Reginald Engelbrecht van Elsiesrivier, Bennie Bamboo van die Paarl, Nathaniel Basson van die Paarl, Aron September van Rylands, Karriem Williams van Mitchells Plain, Jerome Samuels van Atlantis, June Patience van Saron, Frank Marang van Panorama en Saartjie Wil­liams van Wellington.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters