7 dae gelede
Smaak jou-kompetisie [Wes-Kaap]
hart
Foto ter illustrasie  ~ 

Koop Son en jy kan lekker pryse met Son wen.

Stan 'n kans om 'n voucher te wen vir aandete en ontbyt by Dunstone Country Estate en een nag se verblyf by Canetsfontein in Wellington.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Woensdag 12 Februarie 2020 en eindig 23:59:59 op Maandag 17 Februarie 2020.
  • • Die trekking word Dinsdag 18 Februarie 2020 gedoen. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Die geskenkbewyse moet binne drie maande gebruik word.
  • • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za. 
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters