4 maande gelede
Smaak jou-kompetisie [Oos-Kaap]
Valentine's Day, V-day, Valentine's Day Ideas
 ~ 

Koop Son en jy kan lekker pryse met Son wen.

Staan 'n kans om vir jou en 'n metgesel 'n ete-bewys van R400 per person by The Bayside Pantry-restaurant by die Boardwalk te wen. Jy kan ook 'n nag se verblyf by die hotel wen, asook 'n Boardwalk-aandete vir twee ter waarde van R400 per persoon. 

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Woensdag 12 Februarie 2020 en eindig 23:59:59 op Maandag 17 Februarie 2020.
  • • Die trekking word Dinsdag 18 Februarie 2020 gedoen. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters