Verlede maand
Neem deel aan straatkarnaval
Uitenhage, straatkarnaval
Wen saam Son by Uitenhage straatkarnaval.  ~ Son
Koop Son en jy kan jou deel van R10 000 se kontantpryse wen! Hierdie kompetisie is slegs vir Sonlanders in die Oos-Kaap!

Neem só deel:
• Vul die vorm in die koerant in.
• Knip die voltooide vorm uit en bring dit saam na Son se aktivering – Vrydag 30 November en Saterdag 1 Desember 2018 by die Uitenhage-straatkarnaval.
• Sodra die uitknipsel ingedien is, kom jy in aanmerking vir die trekking van die kontantpryse.

Bepalings en voorwaardes:
• Die loting word tussen 16:00 en 17:30 op Saterdag 1 Desember 2018 gedoen.
• Net mense wat die voltooide vorm tydens die aktivering ingedien het, kom in aanmerking vir die pryse.
• Kontantpryse ter waarde van R10 000 kan gewen word. Een prys van R5 000, een van R3 000 en een van R2 000 is op die spel.
• Die organiseerders sal direk met die wenner reël hoe en wanneer die prys oorhandig sal word.
• Die wenners van die kontantpryse moet teenwoordig wees om dit te ontvang. As ’n wenner nie teenwoordig is om die prys te ontvang nie, word dit verbeur. ’n Nuwe wenner sal geloot word.
• Wenners moet ’n geldige Suid-Afrikaanse ID en ’n bankrekening hê. Die wenners moet bepaalde dokumentasie indien, waarna hulle prys binne ’n week of twee elektronies oorbetaal sal word na hulle bankrekening.
• Wenners het tot 13:00 op Maandag 3 Desember  2018 om die vereiste dokumentasie in te dien.
• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir navrae oor die bemarking van die kompetisie bel vir Shanique Hayward by 021 406 4609 of stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters