28 dae gelede
Kyk Ellen, die storie van Ellen Pakkies in die Baai
 ~ 

WEN dubbelkaartjies na die eksklusiewe vertoning van die Ellen Pakkies-fliek – NET VIR OOS-KAAP – op Woensdag 29 Augustus 2018 by die Ster Kinekor te Baywest Mall in Port Elizabeth.

Koop Son en Son op Sondag vir meer inligting hoe om deel te neem.

Bepalings en voorwaardes:

•    Die kompetisie begin Vrydag 24 Augustus 2018 en eindig 23:59:59 op Maandag 27 Augustus 2018.
•    Die loting word Dinsdag 28 Augustus 2018 gedoen en wenners word dieselfde dag in kennis gestel.
•    Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.
•    Die prys kan nie omgeruil word nie.
•    Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
•    Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
•    Kaartjies sluit net die vertoning in en geen verversings nie.
•    Die kompetisie geld net vir Oos-Kaapse lesers.

Vir navrae oor bemarking of kompetisies, bel Shanique Hayward by 021 406 4609.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters