2 maande gelede
Kyk: Die Ellen Pakkies Storie
Die cast van Ellen, Die storie van Ellen Pakkies.  ~ foto verskaf

WEN dubbelkaartjies na ’n eksklusiewe vertoning van Die Ellen Pakkies Storie – SLEGS Wes-Kaap.

Koop Son en jy kan dubbelkaartjies wen na ’n vertoning van Die Ellen Pakkies Storie Woensdag 05 September 2018 by die Ster-Kinekor by die Liberty Promenade in Mitchells Plain.

Bepalings en voorwaardes:
•    Die kompetisie begin Donderdag 30 Augustus 2018 en eindig om 23:59:59 op Maandag 03 September 2018.
•    Die trekking word op  Dinsdag 03 September 2018 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
•    Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
•    Die prys kan nie omgeruil word nie.
•    Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
•    Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en al dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
•    Die kompetisie is slegs vir die Wes-Kaap

Vir navrae oor bemarking of kompetisies, bel Shanique Hayward by 021 406 4609.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters