3 maande gelede
Koop Son en wen MTN-data
 ~ 

KOOP Son en jy kan 'n 5GB MTN data bundle voucher wen.

Besonderhede wat om te doen is in jou Son Koerant.

Bepalings en voorwaardes:

  • · Die kompetisie begin Woensdag 1 April 2020 en eindig om 23:59:59 op Dinsdag 14 April 2020.
  • · Die trekking word Vrydag 17 April 2020 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • · As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • · Die prys is nie omruilbaar nie.· Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • · Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters