2 maande gelede
Festive Frenzy
gifts Christmas child development
The gift  ~ 

Koop Son en Son op Sondag en jy kan groot geskenke wen.

Onder geskenke wat jy kan wen is 'n Sinotec TV, VSP Huawei Y5 2019, Makro speelgoedgeskenkbewys en TFG-winkelgeskenkbewyse. 

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Sondag 8 Desember 2019 en sluit om 23:59:59 op Sondag 15 Desember 2019.

• Die trekking word Dinsdag 17 Desember 2019 gedoen en die wenner sal dieselfde dag gekontak word.

• Indien die wenner nie beskikbaar is nie, sal hy of sy die prys verbeur en ’n nuwe wenner sal gekies word. Reëlings vir die oorhandiging van die prys sal met die wenner getref word.

• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

• Media24 se werknemers en hulle familie mag nie deelneem nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters