5 maande gelede
Festive Frenzy
Frenzy
Wen met Son  ~ Son

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie duur van Maandag 3 Desember 2018 tot Dinsdag 11 Desember 2018 om 24:00.
• Die loting word Woensdag 12 Desember 2018 gedoen. Die wenner(s) sal dieselfde dag gekontak word.
• Indien die wenner(s) nie beskikbaar is nie, sal hy/sy die prys verbeur en sal ’n nuwe wenner sal gekies word. Die oorhandiging van die prys sal direk met die wenner(s) gereël word.
• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
• Werknemers van Media24 en hulle familie mag nie deelneem nie.

Wes-Kaap
• Son is geleë op die vyfde vloer van die Media24-sentrum by Heerengracht 40, Kaapstad 8001.
• Bel Shanique Hayward by 021 406 4609 as jy navrae het oor die kompetisie.

Oos-Kaap
• Son is geleë in die Ton Vosloo-mediasentrum, Ivor Benn Slot, Port Elizabeth 6001.
• Bel Sandy Barman by 041 503 6211 as jy navrae het oor die kompetisie.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters