4 maande gelede
Blokkiesraaisel NR. 933
 ~ 

DWARS:

1. bottervoëltjies (10)

10. in ... en roer wees (3)

11. K. Sello ..., oor­lede skrywer (6)

12. “suur” in Venda (5)

14. The Big ..., Ernie Els (4)

15. kryt (5)

18. tot barstens toe vol (10)

19. George ..., Nick in CSI (4)

20. masjienmens of verkeerslig (5)

21. Internasionale Monetêre Fonds, afk. (3)

22. wonde (4)

23. en ander, afk. (2)

24. ISO-kode vir die taal Karelies (3)

25. uitheemse boom (3)

27. turbinehuis (6)

29. voorskrifte (5)

30. uitroep van verbasing (3)

AF:

1. pedometer (10)

2. Bybelse profeet (6)

3. ingevlegte (10)

4. ... Amin, Ugandese diktator (3)

5. ... Klux Klan (2)

6. vaalbruin wilde kat (10)

7. intelligensiekwosiënt, afk. (2)

8. konflik met kernwapens (10)

9. senior, afk. (2)

13. ’n van (6)

15. voorvoegsel wat op ’n verband met lug dui (3)

16. soort perske (7)

17. sertifikaat (4)

26. eier voortbring (2)

27. sagtestaal, afk. (2)

Sondag se oplossing:

Dwars: 2. kwikbad, 9. beiaardier, 10. et, 11. laloentjie, 15. UA, 16. sandsuiker, 23. tinktinkie, 24. nr. 26. AV, 28. klei, 30. grabbelsak. Af: 1. feta, 2. kano, 3. wa, 4. Iron, 5. KD, 6. bi-, 7. AE, 8. drie, 9. belasting, 12. linne, 13. tuin, 14. Jakkals, 17. ai, 18. DK, 19. st. 20. uil, 21. ei, 22. relik, 25. RR, 26. AB, 27. vb., 28. kl, 29. e.a.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters