Verlede maand
Big bang birthday-kompetisie
Big bang
Big Bang 16-birthday kompetisie  ~ 

Koop Son en wen in ons Big Bang 16 jaar Birthday-kompetisie.

Bepalings en voorwaardes:

• Die kompetisie begin Maandag 7 Oktober 2019. Dit sluit op Vrydag 25 Oktober 2019 om middernag.

• Die eerste loting vind plaas op Maandag 21 Okotober 2019. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.

• As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner geloot word.

• Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

• Wenners moet hul pryse by Son se kantore afhaal.

Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan info@son.co.za

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters