2 maande gelede
Uitblinkers op screen vereer vir hulle werk
OORSTELP: Ben Whishaw soen sy beeldjie vir beste byspeler in ’n limited series of TV movie. Hy was te sien in A Very English Scandal.Foto’s: getty images  ~ 

’N HELE paar sterre is Sondagaand ná die Golden Globes in The Beverly Hilton Hotel in Los Angeles, Kalifornië, met daai gesogte blink beeldjie huis toe. Sandra Oh en Andy Samberg was die hosts. Hier is ’n lys van die wenners:

Films

  • Bohemian Rhapsody
  • Glenn Close, The Wife
  • Rami Malek, Bohemian Rhapsody
  • Green Book
  • Christian Bale, Vice
  • Olivia Colman, The Favourite
  • Regina King, If Beale Street Could Talk
  • Mahershala Ali, Green Book
  • Roma
  • Alfonso Cuaron, Roma
  • Nick Vallelonga, Brian­ Currie en Peter Farrelly, Green Book
  • Spider-Man: Into the Spider-Verse
  • Justin Hurwitz, First Man
  • “Shallow”, A Star Is Born

Televisie

  • The Americans
  • Sandra Oh, Killing Eve
  • Richard Madden, Bodyguard
  • The Kominsky Method­
  • Rachel Brosnahan, The Marvelous Mrs. Maisel
  • Michael Douglas, The Kominsky Method
  • The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story
  • Patricia Arquette,Escape at Dannemora
  • Darren Criss, The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story
  • Patricia Clarkson, Sharp Objects, en Ben Whishaw, A Very English Scandal.
eer: Mahershala Ali, die eerste Moslem wat ’n Oscar gewen het, is bekroon vir sy rol as Don Shirley in Green Book.
trots: Sandra Oh is die eerste Asian wat twee Globes wen. Die eerste was in 2006 vir Grey’s Anatomy.
held: Richard Madden is aangewys as die beste akteur in ’n drama of TV-reeks.
in geel: Rachel Brosnahan straal toe sy die prys aanvaar as beste aktrise in ’n TV-reeks (The Mar­vel­ous Mrs. Maisel). Sy het laas jaar dieselfde prys vir dieselfde rol gekry.
mooi in rooi: Patricia Clarkson spog met die Golden Globe as die aktrise, ondersteunende rol in beperkte series of movie: Sharp Objects.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters