12 dae gelede
Teaterpryse gaan dié jaar aan húlle
Zolani Mahola  ~ 

DIE wenners van vanjaar se Fleur de Cap-teaterpryse is Maandagaand op Twitter aangekondig.

Die produksie Kinky Boots, wat in die Fugard opgevoer is, was ongetwyfeld die gunsteling-produksie op die planke.

Met ses toekennings het Kinky Boots koning gekraai.

Scott en die produksie G7: Okwe Bokhwe (Like/Of a Goat­) het albei drie beeldjies losgeslaan, terwyl The Glass Menagerie met twee toekennings vereer is.

Gekies

Hierdie jaar is die Life­time Achievement Award gegee aan die veteraan-playwright, regisseur, akteur en opvoeder Fatima “Fatts” Dike.

Uit altesaam 59 produksies het die beoordelaars vir die 55ste Fleur de Cap-toekennings die volgende wenners gekies:

  • Beste nuwe Suid-Afrikaanse script: Morapeleng Molekoa – Scott
  • Beste nuwe regisseur: Morapeleng Molekoa – Scott
  • Beste teaterproduksie vir kinders en jong mense: Lumka
  • Beste performance deur ’n ensemble: Abigail Mei, Carlo Daniels, Luxolo Mboso, Siyavuya Gqumehlo, Sivenathi Macibela, Sizwe Lubengu, Sityhilelo Makupula, Yvonne Msebenzi – G7: Okwe Bokhwe (Like/Of a Goat)
  • Beste performance in ’n revue, kabaret of eenman-show Tafara Nyatsanza – Scott
  • Beste performance deur ’n byspeler in ’n musical of musiekteater-show: Tshepo Ncokoane – Kinky Boots­

) Beste performance deur ’n byspeelster in ’n musical of musiekteater-show: Namisa Mdlalose – Kinky Boots

  • Beste performance deur ’n hoofakteur in ’n musical of musiekteater-show: Earl Gregory – Kinky Boots
  • Beste performance deur ’n hoofaktrise in ’n musical of musiekteater-show: Zolani Mahola – The One Who Sings
  • Beste puppetry design: Jenine Collocott – The Old Manand the Sea
  • Beste beligting en ontwerp: Fred Abrahamse – Equus
  • Beste stelontwerp: Paul Wills – Kinky Boots
  • Beste uitvoering deur ’n hoofaktrise in ’n play: Fiona Ramsay – The Glass Menagerie
  • Beste uitvoering deur ’n akteur in ’n play: Alan Committie – Richard III
  • Beste regisseur: Mandla Mbothwe – G7: Okwe Bokhwe (Like/Of a Goat)
  • Beste produksie: Eric Abraham en The Fugard Theatre – Kinky Boots
  • Toekenning vir die mees belowende student: Cantona James van die Universiteit Stellenbosch.
Cantona James

    Lewer kommentaar op hierdie artikel
    0 reaksies
    Lewer kommentaar
    Kommentaar 0 oorblywende karakters