12 dae gelede
‘Sekspes’ se jong ex ‘geteiken’
vernietig: Azriel Clary wys haar kar.Foto: instagram  ~ 

R. KELLY se eks-girlfriend Azriel Clary (23) beweer iemand het haar kar aan die brand gesteek.

Die kwajong het glo ook haar huis probeer afbrand.

Clary het foto’s van haar beskadigde kar op Instagram geplaas. Dis in die driveway van haar huis getorch.

“Iemand het nie net 03:00 my kar aan die brand gesteek nie, hulle het brandstof om my huis gegooi om die huis ook af te brand.”

Clary was 17 toe sy met R. Kelly (tóé 47) begin uitgaan het.

Hulle het verlede jaar opgesplit. – Daily Mail

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters