5 dae gelede
Opvoeding is die ding
Glamorous: Zozibini Tunzi, was ’n student aan CPUT in die Kaap.Foto:GALLO Images  ~ 

EN DAAR word Zozibini Tunzi Vrydag op Vrouedag gekroon as die 61ste Mej. Suid-Afrika.

En net ná die kroningsplegtigheid sê Zozibini op ’n press conference sy kan nie wag om by haar nuwe lux apartment in Sandton in te trek en in haar nuwe Merc te ry nie.

Die flat en kar is onder haar fabelagtige pryse. Nou makeer sy nog net ’n rybewys kry vir die Merc.

Maar op ’n ernstiger noot het Zozibini gesê sy wil meer doelgerig begin lewe en lewens met haar titel aanraak.

Nog iets wat Zozibini na aan die hart lê, is die stand van onderwys in die land.

Verdien

Die 25-jarige model sê as dit nie vir haar eie opvoeding was nie, sou sy nie gewees het wat sy nou is nie.

Zozibini voel sterk daaroor dat elke kind in die land ’n behoorlike education verdien.

Volgens Channel24 is daar ’n paar goed wat ’n mens omtrent ons nuwe Mej. SA moet weet.

  • Sy ’n BTech-graad in PR van CPUT.
  • Haar rolmodelle is haar ouers en Caster Semenya.
  • Sy is ’n hardcore Marvel fan is.
  • Sy is mal oor die reeks Game of Thrones;
  • Sy likes om te gaan uiteet.
  • Sy binge nes ons ook series op die couch.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters