2 maande gelede
Nuwe klanke by Jazzathon
oppie verhoog: Die groep Winston Siljeur Project tree by die Jazzathon op. foto verskaf  ~ 

IS JY gereed vir hierdie jaar se Jazzathon?

Dié musiekfees by die V&A Waterfront se amfiteater is een van die hoogtepunte vir Kapenaars.

Een van die groepe wat op die Jazzathon optree, is die talentvolle groep bekend as die Winston Siljeur Project.

Die groep se lede is baie opgewonde, want hulle gaan nuwe musiek speel wat nog nooit tevore gehoor is nie.

Keanu Harker en Chadleigh Gowar gaan ook ’n verskyning saam met die band op die Jazzathon-verhoog maak.

Die groep tree vanaand 19:30 op.

top dog

Die jaarlikse Jazzathon het gister begin en duur tot Sondag 13 Januarie.

Van die ander groepe wat dié naweek gaan optree, is:

Vandag:

  • Begin 13:00

Women Unite

Maya Spektor

G-Clef met Tiana Amari

Language of Being saam met Terryl Bell

  • 15:30 – 16:30 (break)

Jodi Fredericks

Ami Williams

Yoaris Rodriguez Aviles

Vuvu Khumalo

Winston Siljeur Project

  • Eindig 21:00

Môre:

) Begin 13:00

Yonzey

Latosh

Seth Grey Collective

Kujenga

Unit 5

  • 15:30 – 16:30 (break)

Keegan Williams

August West

The Little Giants

  • 17:30 – 18:30 (break)

Alistair Izobell

Top Dog

  • Eindig 21:00

13 Januarie

) Begin 13:00

Phakama Arts Foundation

Future Prospects

Jaybux

Chadeigh Gowar

  • 15:00 – 16:00 (break)

Ebrahim Khalil Shihab

Denzil Erasmus

Jason Ward

Jonathan Rubain & Friends

  • Eindig 20:00.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters