17 dae gelede
Nuwe boy band gooi Kaapse draai
5west
Die jongmanne van 5West, Luc, Owen, Jon Paul, Peet.  ~ Verskaf

Hulle word beskryf as die volgende global boy band en vanaand is hulle op die verhoog by die Mr Gay World finale in die Kaapse-stadsaal.

Die lede van 5WEST is afgesien van die 16-jarige Luc almal in hul vroeë 20’s.

Luc, Owen, Jon Paul, Peet is op ‘n wêreldtoer waar hulle na talle state in Amerika gaan, asook besoek aflê in Europa en hier in Suid-Afrika.

Hul enkelsnit word ook ondersteun met ‘n remix deur Cahill, wat beloof om ‘n treffer te wees. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters