12 dae gelede
Grease outfit vir miljoene opgeveil
Olivia Newton-John and John Travolta in 'Grease.'
Olivia Newton-John en John Travolta in Grease.  ~ Greatstock / Splash

DIE ikoniese leather outfit waarin Olivia Newton-John in die laaste scene van die movie Grease verskyn, is vir $405 700 (sowat R6 miljoen) opgeveil.

Newton-John dra die outfit wanneer sy en John Travolta die liedjie You're the One that I Want sing.

Sy speel die rol van Sandy in die movie en knoop 'n verhouding aan met die skool se popular ou, Danny.

Grease is in 1978 uitgereik en is een van die mees suksesvolste musicals.

'n Poster met Travolta, Newton-John en ander cast members se handtekeninge is vir $64 000 (R950 272) opgeveil.

Channel24 berig 'n deel van die inkomste gaan aan die Olivia Newton-John-sentrum vir kankernavorsing.

Sy is in 2018 vir 'n derde keer met kanker gediagnoseer.

Fans van Grease sal bly wees om te hoor dat die Amerikaanse netwerkHBO planne het vir 'n reeks wat deur die movie geïnspireer is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters