13 dae gelede
Mense kom van oral vir Zozi
zozi
Zozibini Tunzi in die Moederstad. Langs haar is Kaapstad se burgemeester, Dan Plato.  ~ Tracy-Lynn Ruiters

MENSE van so ver as Worcester het na Kaapstad gekom om die heelal se mooiste te sien.

Zozibini Tunzi, Mej. Heelal 2019, is tans in die Moederstad en gaan op Valentynsdag deur die strate van Kaapstad ry.

Benjamin Joubert van Worcester sê hy wag al van vroegoggend om vir Zozibini te sien.

"Ek is mal oor haar, sy is die mooiste en ek hou baie van haar."

zozi
Zozibini Tunzi sit die feesvieringe voort in Kaapstad.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters