6 dae gelede
‘Frozen’ se hit is ’n favourite
A scene in 'Frozen II.'
'n Toneel uit 'Frozen 2'  ~ Disney

EEN van die lekkerste goed van enige goeie Disney movie is natuurlik die soundtrack.

So, watter musical numbers is die gewildste op die streaming site Spotify?

Frozen se “Let It Go” deur Idina Menzel is in die top spot op die Disney-platform, met meer as 300 miljoen plays sedert sy release in 2013.

Volgens Mirror.co.uk toon navorsing dat die artist 0.0034 Britse pond betaal word elke keer as hulle song op Spotify gestream word.

Dit beteken Menzel se hit het al omtrent 1,1 miljoen pond (sowat R18,9 m.) vir haar gemaak – en dit net op Spotify.

Tweede

Frozen 2 word dié week uitgereik met nog ’n paar van haar catchy tracks, soos “Into the Unkown” en “Some Things Never Change”. Beteken dit dalk nóg groot geld vir haar?

Die song wat tweede meeste gestream word, is Moana se “How Far I’ll Go” deur Auli’i Cravalho. Dit het al 800 000 pond (R15,2 miljoen) ingebring, met 230 miljoen plays.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters