14 dae gelede
Fleur du Cap erken talent in die kunste
Devonecia Swartz  ~ Melinda Stuurman

ONS kan ons nou maar gereed maak vir die 55ste Fleur du Cap-teatertoekennings.

Ek het so na die benoemings gekyk en gesien dat die talentvolle Devonecia Swartz benoem is vir die belowendste student.

Die Arendsvlei-akteur Can­tona James, wat ook Sondag ’n Fiësta-toekenning gewen het, is ook in dié kategorie benoem.

Ek hoop hierdie jong akteur wen hierdie toekenning sodat hy dit in die vertoonkassie reg langs sy Fiësta-trofee­ kan plaas.

Devonecia is op die 10de Fiësta-toekennings van kyk­NET aangewys as die beste byspeelster (Jakkals en Wolf Onbeperk).

My hart het ook bly geword toe ek sien die uitmuntende skrywer van die kinderboek Prinses Pampoenpit, Bianca Flanders, is onder die benoemdes.

Die Fleur de Cap-toekennings vind op 22 Maart plaas.

  • Hier is van die benoemdes:

Beste nuwe Suid-Afrikaanse script

  • The Cenotaph of Dan wa Moriri (Gerard Bester, William Harding en Tony B Miyambo)
  • The Hucksters (Louis Viljoen)
  • The Room (Brent Palmer)
  • G7: Okwe Bokhwe (Mandla Mbothwe en die oorspronklike groep Magnet Theatre-studente van 2017 en ’18
  • Scott (Morapeleng Molekoa)

Beste nuwe regisseur

  • Faniswa Yisa
  • Iman Isaacs and Raezeen Wentworth
  • Morapeleng Molekoa
  • Tyron Zoutman

Beste teaterproduksie vir kinders en jong mense

  • Florence and Watson: The Great Pangolin Mystery
  • Jakkals en Wolf Onbeperk
  • Lumka
  • Titum-titum
  • Vlooi en die Storieboek

Beste performance in ’n revue, kabaret of one-man show

  • Carlo Daniels (Klippies van die Grond)
  • Sandra Prinsloo (Kamphoer)
  • Tafara Nyatsanza (Scott)
  • Taryn Bennett (Silkworm)
  • Tony B. Miyambo (The Cenotaph of Dan wa Moriri)

Beste performance deur ’n byspeler in ’n musical of musiekteaterstuk

  • Craig Urbani (Chicago – The Musical)
  • Eldon van der Merwe (Danger in the Dark)
  • Tashreeq de Villiers (Aunty Merle: It’s a Girl!)
  • Tashreeq de Villiers (Danger in the Dark)
  • Tshepo Ncokoane (Kinky Boots)

Beste performance deur ’n byspeelster in ’n musical of musiekteaterstuk

  • Carmen Maarman (Aunty Merle: It’s a Girl!)
  • Ilse Klink (Chicago – The Musical)
  • Jennifer Steyn (Aunty Merle: It’s a Girl!)
  • Kate Normington (The Rocky Horror Show)
  • Namisa Mdlalose (Kinky Boots)

Beste performance deur ’n hoofakteur in ’n musical of musiekteaterstuk

  • Craig Urbani (The Rocky Horror Show)
  • Earl Gregory (Into the Woods)
  • Earl Gregory (Kinky Boots)
  • Elton Landrew (Danger in the Dark)
  • Marc Lottering (Aunty Merle: It’s a Girl!)

Beste performance deur ’n hoofaktrise in ’n musical of musiekteaterstuk

  • Bianca Flanders (Krotoa – Eva van de Kaap)
  • Didintle Khunou (The Rocky Horror Show)
  • Kate Normington (Into the Woods)
  • Rushney Ferguson (Danger in the Dark)
  • Zolani Mahola (The One Who Sings)

Beste performance deur ’n byspeler in ’n play

  • David Viviers (Cellist with Rabies)
  • Edwin van der Walt (Koningin Lear)
  • Marcel Meyer (The Glass Menagerie)
  • Marty Kintu (Florence)
  • Sanda Shandu (Richard III)

Beste performance deur ’n byspeelster in ’n play

  • Anna-Mart van der Merwe (Koningin Lear)
  • Cassandra-Tendai Mpanda (Richard III)
  • Indalo Bennet (Florence)
  • Jenny Stead (The Glass Menagerie)
  • Maggie Gericke (Equus)

Beste performance deur ’n hoofaktrise in ’n play

  • Antoinette Kellerman (as Elisabeth Lear in Koningin Lear)
  • Dorothy-Ann Gould (as Grazia in Family Secrets)
  • Fiona Ramsay (as Amanda Wingfield in The Glass Menagerie)
  • Indalo Bennet (as Tommy in Wine in the Wilderness)
  • Jennifer Steyn (as Stevie in The Goat – or Who is Sylvia?)

Beste performance deur ’n hoofakteur in ’n play

  • Alan Committie (as Richard III in Richard III)
  • Brent Palmer (as Mike in The Room)
  • David Viviers (Lady Macbeth in Macbeth)
  • Graham Hopkins (as Martin Dysart in Equus)
  • Nicholas Pauling (as Fred in The Hucksters)

Toekenning vir die belowendste student

  • Basetsana Molepo (Afda)
  • Cantona James (Universiteit Stellenbosch)
  • Chad Baai (Waterfront Theatre School)
  • Devonecia Swartz (Universiteit Stellenbosch)
  • Ntlanhla Kutu (Afda)
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters