Verlede maand
Depp-drama hou aan
amber heardFoto: dailymail.co.uk  ~ 

DIE mooie Amber Heard is weer in die nuus.

Sy was mos met die actor Johnny Depp in ’n smerige divorce, wat in 2017 gefinalise is.

Maar die ding wil, lyk my, net nie gaan lê nie.

Amber het volgens Channel24 laas week ’n judge gevra om Johnny se defamation lawsuit van $50 miljoen teen haar te drop.

Dis oor ’n opinion piece­ wat sy vir die Wash­ing­ton Post geskryf het oor domestic vio­lence. Daar’s glo nuwe bewyse van Johnny se abuse teenoor haar oor ’n dosyn gevalle in hulle huwelik waarin Johnny haar geslaan, rondgestamp, haar hare getrek en haar gewurg het.

Maar Johnny deny alles.

Amber het nuwe foto’s gewys van kneusplekke aan haar gesig en scars op haar arms, van die skade wat die ou aan die huis gerig het en screenshots van SMS’e waarin sy al die horrible goed beskryf ten tyde van die gebeure.

Loopbaan

Amber se lawyer het aangevoer Johnny probeer haar stilmaak deur haar te sue en die akteur het haar sedert die messy divorce in die openbaar aangeval.

Johnny het weer gesê dat Amber al hierdie publicity aanvoer om haar loopbaan ’n boost te gee.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters