2 maande gelede
Cardi B kan binnekort baie toekennings wen
uiters gewild: Cardi B is ’n volle 13 keer benoem vir die iHeartRadio-toeken­­nings.Foto: getty images  ~ 

CARDI B moet solank ’n duur bottel Franse champagne op ys hou.

Die nuwe mammie spog met 13 benoemings vir die 2019 iHeartRadio-musiek-toekennings.

Hakke

Cardi B is die rapper met die meeste benoemings. Sy is benoem vir die song van die jaar vir haar hit “Girls Like You” saam met Maroon 5. Sy kan ook wegloop met die toekenning vir vroulike kuns­tenaar van die jaar.

Die rapper Drake is kort op haar hakke met ag benoemings. Een daarvan is vir die song van die jaar vir sy hit “God’s Plan”.

Ariana Grande is ses keer benoem terwyl J Balvin, Maroon 5, Post Malone en Marshmello elk met vyf benoemings spog.

Van die ander benoemings is:

Vroulike kunstenaar van die jaar:

Ariana Grande

Camila Cabello

Cardi B

Dua Lipa

Halsey

Manlike kunstenaar van die jaar:

Drake

Ed Sheeran

Kendrick Lamar

Post Malone

Shawn Mendes

Beste duo/groep van die jaar:

5 Seconds Of Summer

Imagine Dragons

Maroon 5

Panic! At The Disco

Twenty One Pilots

Beste collaboration:

“Finesse (Remix)” – Bruno Mars met Cardi B

“Girls Like You” – Maroon 5 met Cardi B

“I Like It” – Cardi B met Bad Bunny en J Balvin

“Meant To Be” – Bebe Rexha met Florida Georgia Line

“The Middle” – Zedd, Maren Morris, Grey

Hip-hop song van die jaar:

“God’s Plan” – Drake

“I Like It” – Cardi B met Bad Bunny en J Balvin

“In My Feelings” – Drake

“Nice For What” – Drake

“Psycho” – Post Malone met Ty Dolla $ign

Hip-hop-kunstenaar van die jaar:

Cardi B

Drake

Kendrick Lamar

Post Malone

Travis Scott

Beste nuwe hip-hop-kunstenaar:

BlocBoy JB

Juice WRLD

Lil Baby

Lil Pump

XXXTENTACION

R&B song van die jaar:

“Boo’d Up” – Ella Mai

“Finesse (Remix)” – Bruno Mars met Cardi B

“Medicine” – Queen Naija

“Sky Walker” – Miguel met Travis Scott

“When We” – Tank

R&B-kunstenaar van die jaar:

Daniel Caesar

Ella Mai

H.E.R.

Miguel

SZA.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters