4 dae gelede
Black Hollywood toe volop by Tyler Perry Studios se opening

DAAR was ’n hele paar celebs by die grand opening van Tyler Perry se massiewe studio in Atlanta, Georgia.

Dis die heel eerste black-owned studio en van die grootste swart sterre in die vermaaklikheidsbedryf was daar.

Usher, Beyoncé, Jay-Z, Michelle Williams, La La An­thony, Oprah Winfrey, Cicely Tyson, Taraji P. Henson, Whoopi Goldberg, Spike Lee, Halle Berry, Bebe Winans en nog vele celebs het ’n draai by dié historiese opening gegooi. 

Tiffany Haddish
Stedman Graham en Oprah Winfrey
Monica
samuel L. Jackson Foto: getty images
Gladys Knight
usher
Tamera Mowry-Housley
Terrence Howard
Ludacris en Eudoxie Bridges
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters