3 maande gelede
Bai, honey boy
FKA TwigsFoto: fkatwi.gs  ~ 

SHIA LaBeouf (32) en FKA Twigs (31) se romanse is glo ook van die baan.

Die couple sukkel glo om weens hulle hectic skedules by mekaar uit te kom.

Laas jaar het die rumours begin rondvlieg dat die twee ’n item is nadat Shia en die Britse aktrise Mia Goth (25) se huweliksbootjie gesink het. E! News het berig Shia en FKA het in Mei alles op hold gesit, want die Britse sangeres en danseres is te besig met haar Magdalene Tour. Sy is elke aand in ’n ander stad ... terwyl die Honey Boy-akteur saam met ’n ander vrou uithang.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters