6 dae gelede
Vrou sien met haar eie oë die soen
 ~ 

Liewe Antie Mona

My man gaan werk in die aand en wanneer hy huis toe kom, ruik hy na vroumens-spray.

Ek het hom gevra of hy my spray gebruik, waarop hy “nee” geantwoord het.

Ek het hom eendag agtervolg. Toe sien ek hom een van my werkvriendinne soen. Wat moet ek doen? via Whats­App

Jy het mos met jou eie oë gesien waar sy vrou-spray-reuke vandaan kom.

Dus het jy meer as genoeg om hom te konfronteer en in ’n hoek te druk. Of pla dit jou meer dat hy nie jou spray gebruik nie?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters