11 dae gelede
Hy's tjoepstil na kaalpics
 ~ 

Liewe Antie Mona

Verlede jaar het ek met ’n baie sexy ou begin chat.

Ons het vir maande ge-chat en toe besluit om te ontmoet.

Ons het gesoen. Hy wou verder gaan, maar ek was ongelukkig laat vir werk.

Hy was toe stil en het nie op my boodskappe gereageer nie.

’n Paar weke gelede kontak hy my weer en vra vir nude pics.

Ek is feminine gay en het vir hom een gestuur. Hy is nou weer tjoepstil.

Wat moet ek doen, Antie? via Whats­App

Teen hierdie tyd behoort jy tog al te weet dat hierdie man in niks anders as seks met jou belangstel nie, of hoe?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters