2 maande gelede
Haar vuil jersey bewys sy’t op haar rug gelê
 ~ 
Liewe Antie Mona

Hier by ons KFC is ’n groot vrou wat haar baie jonk wil hou.

Sy lê met ’n security agter in ’n container. ’n Mens kan sommer sien sy het op haar rug gelê, want haar jersey is vuil. Anoniem

Haai nee, liefie, jy gaan mos nou maak dat mense hulle skaarser as hoendertande hou by daai eetplek.

Wie sê die vuil jersey’tjie bewys dat sy in werktyd ’n knippie met die sekuriteitswag vang?

Wie weet, dalk oefen sy maar net om soos die hoenders in die oond te lê?


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters