4 maande gelede
Ek is lief vir hom, al ry hy my ma en suster ook
 ~ 

Liewe Antie Mona

Ek jol met J, maar ek het uitgevind hy ry my ma en suster ook.

Toe ek hom konfronteer daaroor, sê hy hy hou dit in die familie.

Wat moet ek, want ek is lief vir hom? C

Hou dit in die ­familie? Hou dit in die familie!?

Liefie, dit klink eerder asof hy jou familie met STI’s wil besmet.

En aangesien jy sê jy jol met hom, beteken dit daar is nóg ’n vroutjie iewers wat g’n clue het waarmee hy ­besig is nie.

Is ál wat jy dan in die lewe wil hê ’n man wat jou hele familie spyker?




Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters