8 dae gelede
Man ‘pose’ met tweegesig-girl
toeval: Die ou en sy girl op vakansie.Foto verskaf  ~ 

DIT lyk asof die ou met ’n girl en haar bose tweelingsussie pose, nè?

Verkeerd!

Die foto is van ’n ou wat net ’n kiekie saam met sy meisie wou neem op hul romantiese baecation.

En soos toeval dit wou hê, het die meisie genies voordat hy die selfie ge-snap het. En die skone girl kry toe sommer ’n tweede, baie leliker, kop by.

Die internet het gegons oor dié kiekie. Iemand twiet: “Ag! Ek haat vroue soos dié. Jy kan nooit iemand vertrou wat tweegesig is nie.” – mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters