2 maande gelede
Zuma ‘vra seks’
 ~ 

DIE druk wat adj.pres. Cyril Ramaphosa Woensdag op die SAKP-kongres teen sy baas en dié se vriende, die Guptas, begin verskerp het, het Donderdag van binne en buite die ANC-alliansie verder toegeneem.

Die ANC-veteraan Vytjie Mentor het voor die Kaapse Persklub by die bekendstelling van haar boek No Holy Cows beweer pres. Jacob Zuma het twee keer by haar aangelê, maar sy het die aanslae van seksuele teistering afgeweer. Zuma het teen Donderdag laataand nog nie daarop gereageer nie. – Netwerk24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters