2 maande gelede
‘ANC moenie uitslag vier’
Zweli MkhizeFoto: netwerk24  ~ 

DIE ANC se tesourier-generaal, Zweli Mkhize, sê die blote feit dat ANC-LP’s saam met die opposisie vir die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma gestem het, beteken die mislukking van dié mosie kan nie gevier word nie.

In ’n rubriek in Daily Maverick sê Mkhize die uitslag van die mosie van wantroue was beduidend closer as wat hulle verwag het.

Hy het gesê minstens 30 ANC-LP’s het ten gunste van die mosie gestem.

Mkhize sê die ANC sal moet teruggaan en sy huidige posisie heroorweeg.

Hy sê met dissiplinêre optrede in die vooruitsig sal die leierskorps die kern van die verdeeldheid in die party moet uit-figure. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters