10 maande gelede
Zelda het Chris net waar sy hom wil hê
Foto: www.sarie.com  ~ 

7de Laan, weekdae 19:00 op SABC2


Charmaine kry slegte nuus. Sy het baie geld nodig om dit te fix.


Connie dink daaraan om haar eie plek te kry. Marko wil Diederik ’n moerse guns vra. Zelda het Chris net waar sy hom wil hê. Gaan hy haar ware kleure sien?


Vanessa is onder druk om die finansiële probleme uit te sorteer. Willem ontwikkel gevoelens vir iemand spesiaals.


Rickus los Willem se admin-probleem op deur voor te stel hy huur Aggie om by T&T uit te help.


Sal die Welman-familie Mariaan kan vergewe vir alles wat sy die familie aangedoen het? Aggie het ’n geheime bewonderaar.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters