10 maande gelede
Willem se geheim kom op die lappe
Foto: Twitter  ~ 

7de Laan, weekdae 19:00 op SABC 2


Xander besluit om die familie oor te nooi vir ete om dinge uit te klaar. Hilda gee raad aan ’n gebroke Mariaan.


Charmaine is opgewonde oor haar planne vir Kersfees. Aggie is geskok toe sy uitvind wie haar geheime bewonderaar is.


Alexa beveel Chris om hul probleme op te los. Willem se geheim kom op die lappe en Diederik sukkel om sy emosies te beheer.


Vince kry ’n dringende oproep van Xander – hy moet Kaap toe vlieg en Daleen met ’n krisis help.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters