4 maande gelede
Willem raak agterdogtig oor Diederik
 ~ 

7de Laan, weekdae 19:00 op SABC 2


Justin bieg by Vince hy sukkel emosioneel, maar hy wei nie uit nie. Mariaan voel skuldig. Connie begin haar voete in Hillside vind.


Mariaan vertel Hilda die waarheid. Petro en Willem maak dinge reg. Marko is bly om te sien die ou Connie is terug. Vanessa probeer om nie by die Welmans se drama betrokke te raak nie.


Willem raak agterdogtig oor Diederik. Marko is ontsteld toe Retha hom bel met nuus oor Thinus. Alexa is verward oor haar verhouding met Justin.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters