3 maande gelede
Wandile voel skuldig toe Elam die waarheid praat
Foto: Mafriq Music Factory  ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1


Tshidi slaan munt uit Jack se frustrasies. Mavis skrik toe sy sien hoe Gugu lyk. Sphe besluit om ’n einde aan ál haar probleme te maak. Gadaffi is nie klaar met sy manipulering nie.


Wandile voel skuldig toe Elam die waarheid praat. Die tyd is teen die Diales om Lesedi te red. Fana is nie gelukkig toe Nandi hom vra om ’n geheim te hou nie.


Mazwi is geskok toe hy van die swangerskap hoor. ’n Paranoïese Daniel weier om terug huis toe te gaan. Smanga maak oop teenoor Getty. Patty voel hartseer vir die getraumatiseerde Xolelwa.


Sphe is geskok toe haar pa die Morokas se kant kies. Jack is geskok toe Fana hom slaan.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters