10 maande gelede
Wandile het skokkende nuus...
Foto: Channel24  ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1


Xolelwa moet haar eie geld verdien. Zitha sien hoe nog ’n stuk van die legkaart inmekaar pas.


’n Foto in Tshidi se suite verklap Gadaffi se plan. Die meisies is vies vir Lesedi oor sy spesiale behandeling kry. Lebo betaal ’n sekuriteitswag om haar geheim te verberg.


Die Diales ruik ’n rot . . . Namhla hack Xolelwa se laptop en stel ’n strik. Wandile het skokkende nuus vir hom. Jack is in die knyp.


Lexi los bos oor wie Mickey se sleutels gevat het. Nandi stel ’n plan in werking om haar familie weer op koers te kry. Zitha dink dis tyd om Joburg te verlaat.


Lucy dreig Lebo. Daniel freak uit oor die “veranderinge” in sy lyf. Gadaffi probeer Tshidi wurg.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters