6 maande gelede
Wandile besef wie die skuldige is wat haar hormone gesteel het
Foto: Mafriq Music Factory  ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC1


Lesedi is angsbevange toe Zakes haar wegsleep. Jack waarsku sy beskermling hy beter skitter.


Wandile besef wie die skuldige is wat haar hormone gesteel het.


Nandi se vermaning is vir Fana bedoel. Namhla vra haar pa se hulp.


Cosmo lig die Diales in dat Lebo die pad gevat het.


Sphe vind dit moeilik om haar geheim vir haar ma weg te steek.


Thulani plant ’n kamera in Tshidi se suite. Patricia kry ’n oproep van die paniekerige Xolelwa.


Mazwi en Nolwazi word op heterdaad betrap. Wandile voel seergemaak deur Gog’Flo se houding. Lesedi se veiling gaan live.


Namhla sê vir Smanga om haar uit te los. Tebogo is woedend toe Nandi hom konfronteer.


Fana raak agterdogtig toe hy van mnr. Gumbi hoor.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters