2 maande gelede
Obakeng voel jaloers op Kamogelo
Foto: blinkmagazine.co.za  ~ 

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC3


Angelique besef watter monster Lincoln is. Nina worry toe sy sien Kamogelo dink nie eintlik aan ’n oplossing vir hul probleem nie.


Lerato vind dit moeilik om saam met Thulile en haar kroos te bly.


Morongwa se diagnose skok Gabriel.


Lerato en Sechaba bly stry oor Thulile en haar kinders.


Kgothalo is ontsteld oor Rajesh. Kamogelo bly van die werk weg om saam met Jody uit te hang. Sechaba soek donasies vir ’n goeie saak.


Morongwa is agterdogtig toe Zukisa wil help. Obakeng voel jaloers op Kamogelo. Thulile trek uit.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters