5 maande gelede
Nicole se gedrag word nog meer agterdogtig
Nicole: Die mooie Gerwen Simon is nie ’n onbekende wat modelwerk betref nie, maar sy is lief vir acting. ~  ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae 20:00 op kykNET & Kie

Jerome laat die Gerbers worry oor hul nuwe vriende. Nicole en Rhafiek stamp kop oor sy onderhoud. Charlie word op die verkeerde plek betrap.

Nicole se gedrag word nog meer agterdogtig. Mrs J. en Mymoena kloof hare oor die play. Lee-Ann is vasbeslote om Charlie te help. Nicole is ontsteld toe Rhafiek dit oorweeg om Durban toe te trek.

Ismail word gedwing om van sy spaargeld te gebruik. Mrs J. steel Mymoena se idee. Die Gerbers se Kerspartytjie is vol drama.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters