Verlede jaar
Lincoln word sommer voor sy personeel gearresteer
Foto: The Citizen  ~ 

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC 3


Lincoln voel die strop om sy nek ál nouer trek en vra Nikiwe om op Eddie te spioeneer. Gabriel konfronteer Lerato oor sy geld.


Majola sê vir Nina sy is ’n verdagte in die moord op Kat.


Conrad sê hy kan nie bekostig om tronk toe te gaan nie. Lerato maak jag op diegene wat behoeftig is oor die Kerstyd.


Tyson voel bedreig deur die persoon wat tronk toe is vir hom.


Lincoln word sommer voor sy personeel gearresteer. Angie maak oop teenoor Nina.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters