4 maande gelede
Kgothalo het ’n kas vol geraamtes en dit maak haar man onrustig
Foto: DESTINY Magazine  ~ 

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC 3


Barker sien ’n geleentheid om saam met Tyson te werk, maar die twee vertrou mekaar nie.


Kgothalo het ’n kas vol geraamtes en dit maak haar man onrustig. Sechaba is bly hulle het geld gemaak, maar die Gabriel-saak plaas ’n demper op alles. Nikiwe sukkel om die Sibeko-naam by SG te beskerm. Obakeng en Kamo probeer om met hul situasie te deal.


Lincoln verloor sy koel en vertel Nikiwe sy is swak en nie waardig nie. Nikiwe sê aan ’n desperate Lincoln hy is nou op sy eie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters