7 maande gelede
Jack veroorsaak dat Nandi ’n paniekaanval kry
Foto: www.tvsa.co.za  ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1


Sphe is senuagtig oor die ontmoeting tussen haar ma en haar man. Lesidi is oorstelp toe die girls haar na een van hul paarties nooi.


Gadaffi weet iets is fout met sy eksvrou. Getty sit haar voet dwars oor haar niggie se verhouding.


Zitha ontdek inligting wat die vinger na Zola Radebe wys. In ’n oomblik van swakheid onthul Namhla alles. ’n Paniekbevange Xolelwa probeer om hulp roep, maar dit is te laat.


Die Diales besef Lesedi is vermis. Smange se lewe begin uitmekaar spin. ’n Ou familiefoto los ’n ou geheim op.


Cosmo kry ’n lead. Jack veroorsaak dat Nandi ’n paniekaanval kry.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters