2 maande gelede
Ian is briesend oor Lee-Ann se kuiertjie by Charlie
 ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae op kykNET & Kie, 20:00

Lee-Ann wil die waarheid oor haar pa se dood weet, maar is nie voorbereid op wat sy ontdek nie.

Rhafiek en Nicole sukkel met hul verhouding. Die Gerbers moet dinge met hul bure probeer regstel.

Ian is briesend oor Lee-Ann se kuiertjie by Charlie en sy vrees die man se vrylating. Ismail se werkvooruitsigte lyk beter en die Gerbers ontmoet hul geheimsinnige bure uiteindelik.

Ian en Chris is lugtig vir Charlie, wat skielik in Ruiterbosch opduik.

Rhafiek wil nie meer by Suidooster Eiendomme werk nie. Die Samsodiens is bly toe Ismail ’n kans kry om sy foto’s uit te stal.




Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters